Algemeen | |
---|---|
Naam | Fosgeen |
Ander name | karbonielchloried, koolstofoksichloried |
Chemiese formule | COCl2 |
Molêre massa | 98,92 [g/mol] |
CAS-nommer | 75-44-5[1] |
Voorkoms | Kleurlose gas |
Reuk | Soetig, verstikkend[1] |
Fasegedrag | |
Smeltpunt | -127 °C[1] |
Kookpunt | 7,55 °C[1] |
Digtheid | 3,41 (rel lug)[1] |
Oplosbaarheid | |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | Onbrandbaar |
LD50 | 800 dpm (mens)[1] |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Fosgeen is 'n chemiese verbinding met formule COCl2. Dit is die suurchloried van koolsuur.